David Harbour

David Harbour
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam David Kenneth Harbour
Geboorte 10 April 1975 (1975-04-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Harbour (gebore 10 April 1975) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Revolutionary Road (2008), The Green Hornet (2011), A Walk Among the Tombstones (2014), en Suicide Squad (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy